Taalarsenaal

Graad 10 Huistaal (2018 ....)

Roman

Die driehoekige sirkel - C. Vorster

Waaroor gaan die roman?

"Caro Eksteen keer na 12 jaar terug na haar tuisdorp met net een doel voor oë: vergelding.  Diegene wat haar as jong tiener uitgebuit, gespot en verwerp het, moet weet hoe dit voel om verneder en verloën te word. Na soveel jare eien niemand die onderwyseressie as die oorgewig, naïewe Karolientjie van die verkeerde kant van die dorp nie, en kan sy haar planne in werking stel.
Maar Caro het nie rekening gehou daarmee dat sy emosioneel betrokke gaan raak by die lewens van haar kollegas en leerders nie - die aantreklike Steyn Brink, die oulike verloofde paartjie Betsie en Dirk, die bitsige Salome, en die plomp, ongelukkige tiener Lauren, in wie sy soveel van haar eie hartseer jeug herken.  
Wanneer Caro aanbied om die skool se Graad 11-krieketspan af te rig, raak dinge eers ingewikkeld. Die seuns vind dit moeilik om 'n vroulike afrigter te aanvaar, en wanneer rassisme in die span die kop uitsteek, kom Caro voor haar grootste toets te staan.  Ironies is dit egter juis rassespanning onder die jong spelers wat Caro in staat stel om die tragiese gebeure van haar verlede te konfronteer."  (Bron: Flapteks)
In die intrige van Die Driehoekige Sirkel word die volgende aktuele onderwerpe in die verhaalgebeure verweef, naamlik rassisme, 'n arm-ryk-tema, tiener-drukgroepe, verwerping, ensovoorts.  Die leser sal met die intrige, die omstandighede van die karakter en die milieu waarbinne hulle funksioneer, kan identifiseer.  (p. xx)
DIE ROMAN.pptx DIE ROMAN.pptx
Size : 1161.927 Kb
Type : pptx
AKTIWITEIT Roman.docx AKTIWITEIT Roman.docx
Size : 12.504 Kb
Type : docx

Erkenning: Steve Fourie

Drama

Die Testament - Rhona Peens

Waaroor gaan die radiodrama?

Oom Josef Rousseau is oorlede en sy erfgename is sy enigste oorlewende familielede, sy broerskind Herman Rousseau en sy vrou, Katinka, en hul dogter, Zenobia.  Wyle oom Josef se voorman, Jantjie, en huishoudster Mieta word ook in die testament benoem.  Die voorwaardes in oom Josef se testament gee aanleiding tot die intrige en spanningslyn in hierdie komiese drama.
Die boodskap wat Die Testament wil tuisbring is dat geld mense se lewens kan verwoes.  Oordrewe materialisme of inhaligheid is die gevolg van verkeerde keuses.  Indien mense nie eerbaar kan optree met kleiner bedrae geld wat hulle geërf het en waarvoor hulle nie self gewerk het nie, gaan hulle ook nie groot bedrae geld eerbaar kan hanteer nie.
Die voorwaardes in oom Josef se testament bring mee dat daar heelwat humor in die drama is, maar daar word ook met belangrike onderliggende lewenslesse gewoeker.
Dikwels is dit nie net tasbare skatte wat 'n mens kan erf nie en oom Josef wou op 'n slim manier keer dat nog 'n geslag gebuk gaan onder die straf van suinigheid.  (Bron: Flapteks)
RSG potgooi van Die Testament
Die radiodrama is op 18 Oktober 2018 deur RSG opgevoer en kan as 'n potgooi afgelaai word by: www.rsg.co.za/potgooi. Die lêer is 43734 KB groot.
Die Testament.pptx Die Testament.pptx
Size : 49.551 Kb
Type : pptx
AKTIWITEIT 4.docx AKTIWITEIT 4.docx
Size : 16.46 Kb
Type : docx
AKTIWITEIT 8.docx AKTIWITEIT 8.docx
Size : 16.759 Kb
Type : docx
Kognitiewe vlakke.pptx Kognitiewe vlakke.pptx
Size : 62.449 Kb
Type : pptx

Erkenning:  Santa Barnard

Laai die lys van voorgeskrewe gedigte vir Graad 10 HT en die gedigte en kortverhale vir Graad 10 EAT vir 2018, hier af.
Graad 10 Letterkunde (2018 ...).docx Graad 10 Letterkunde (2018 ...).docx
Size : 28.934 Kb
Type : docx

Gedigte

Verskuns vir Huistaal:  Riens Vosloo (samesteller)

STUDIEWERKGIDS: VERSKUNS GR 10 HT (poësie)

Skakel na die webblad om die antwoorde af te laai:

http://www.nb.co.za/Books/19591

VOORGESKRYF VIR 2018 (Oos-Kaap)

TITEL                                    
1. Thumela  -  Elme Barnard  -  (p. 1)
2. Sprokie van ‘n stadskind  -  Koos du Plessis  -  (p. 31)
3. 27 April 1994  -  Vincent Oliphant  -  (p. 88)
4. David de Lange  -  Fanie Olivier  -  (p. 91)
5. Digter  -  DJ Opperman  -  (p. 95)
6. e-sonnet  -  Susan Smith  -  (p. 112)
7. Ek is oek important  -   Peter Snyders  -  (p. 116)
8. My siel, Pa  -  Marie van Rensburg  - (p. 135)
9. gebed vir die mens - Elizabeth Conradie (p. 19)
10. Skeepsverslag: Titanic  -  MM Walters  -  (p. 145)

HULPMIDDELS

1. Thumela
Thumela Vrae&Antw.docx Thumela Vrae&Antw.docx
Size : 17.693 Kb
Type : docx
Thumela Vrae&Antw 2.docx Thumela Vrae&Antw 2.docx
Size : 15.178 Kb
Type : docx
2. Sprokie vir 'n stadskind
Sprokie vir Stadskind Opsomming.docx Sprokie vir Stadskind Opsomming.docx
Size : 61.13 Kb
Type : docx
Sprokie van 'n stadskind.docx Sprokie van 'n stadskind.docx
Size : 72.991 Kb
Type : docx
Bron:  www.afrikaans-afrikaans.weebly.com
3. 27 April 1994
27 April 1994.docx 27 April 1994.docx
Size : 15.171 Kb
Type : docx
4. David de Lange
David de Lange Vrae+Antw.docx David de Lange Vrae+Antw.docx
Size : 20.151 Kb
Type : docx
5. Digter
WERKVEL.docx WERKVEL.docx
Size : 25.728 Kb
Type : docx
6. e-sonnet
LEERDERAKTIWITEITE.docx LEERDERAKTIWITEITE.docx
Size : 16.092 Kb
Type : docx
e-sonnet Vrae&Antw.docx e-sonnet Vrae&Antw.docx
Size : 24.707 Kb
Type : docx
7. ek is oek important
Iemportant Vrae.docx Iemportant Vrae.docx
Size : 14.108 Kb
Type : docx
Important Veelkeuse.docx Important Veelkeuse.docx
Size : 46.345 Kb
Type : docx

8. My siel, Pa

My siel, Pa ppt.pdf My siel, Pa ppt.pdf
Size : 773.137 Kb
Type : pdf
My siel, Pa Vrae+Antw.docx My siel, Pa Vrae+Antw.docx
Size : 22.999 Kb
Type : docx
9. Gebed vir die mens
10. Skeepsverslag: Titanic
Titanic Die Feite.docx Titanic Die Feite.docx
Size : 486.4 Kb
Type : docx
Hoe behandel ons gedigte in die klas.pptx Hoe behandel ons gedigte in die klas.pptx
Size : 396.643 Kb
Type : pptx
Vraestel.pdf Vraestel.pdf
Size : 354.319 Kb
Type : pdf
PROGRAM AFR HT GR 10 LET WW.docx PROGRAM AFR HT GR 10 LET WW.docx
Size : 210.806 Kb
Type : docx
OPLEIDINGSDOKUMENT VIR GR 10 LET WW FINAAL.docx OPLEIDINGSDOKUMENT VIR GR 10 LET WW FINAAL.docx
Size : 218.864 Kb
Type : docx
BRONDOKUMENT VIR GR 10 LET WW FINAAL Finaal.docx BRONDOKUMENT VIR GR 10 LET WW FINAAL Finaal.docx
Size : 819.223 Kb
Type : docx

Make a free website with Yola